1 reviews | Active since Member
Baie dankie vir jul wonderlike diens. Ek het n Nissan micra vir 3 maande gehuur. Julle pryse die beste van almal waar ek kwotasies gekry het. Asook geen probleem met my deposito se terug betaling nie. Alles is mooi duidelik in ****rak gesit en geen fyn skrif nie. Alle reels is ook groot in Jul kantoor opgeplak. Baie maklik om te volg as mens net lees! Ek sal jul oral aanbeveel!