1 reviews | Active since Member
DIE PROBLEEM MET JULLE SAL SOLANK AS WAT EK KAN NIE WEGGAAN NIE. Ek sal elke maand n review op Hallo Peter plaas. Soos in my vorige review het ek gesê stlilbly is ook n antwoord. Mense word gewaarsku oor die besigheid wat pink hande seep wat nou deer hierdie besigheid Verdun word dat die seep wat daar uit kom sê 90% water is. Toilet papier wat in die rak is sê double ply en as jy dit Nadat jy die strokies weggegooi het is die papier een ply. SO VANG DIE BESIGHEID MENSE OMREDE JY HULLE VETROU EN DIE TILL STROKIES WEGGOOI NADAT JY JOUSELF N KAT IN DIE SAK GEKOOP HET. Die besigheid ag dit nie eens om daarop te antwoord nie tenspyte dat ek seker al 4 keer dit op Hallo Peter geplaas het. SO WEES GEWAARSKU ,HOU JULLE STROKIES OM DIE GEDOKTERDE PRODUKTE TERUG TE VAT.
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.