Active since May 2016
Julle bemark Margate Beach Club se Dstv select NIE REG NIE. dIT IS EEN VAN DIE GOEDKOOPSTE OF VENIET PAKKETTE WANT REGTIG DAAR IS ABSULUUT NIKS OP NIE. Die pakette wat by ander tyddeel eenhede was is daar Action movies.Skunews onder andere wat die tyddeel nie het nie. So nou moet n mens eers die oord skakel om te hoor waste gemors programme hulle het voordat jy bespreek. Verder is julle ook van daai mense wat n mens n mail uitstuur en daaroor kla nie terug antwoord nie dan wil julle he mense moet hulle tyddeel by julle bank. Verder sal julle ook nie op skrif antwoord nie maar n person aansê om met gebrabelde engels met jou te praat wat jy nie verstaan nie NET SO MET holiday club wat onder dieselfde sambreel operate.
Munisipalitet beskou huur as Inkomste ,JULLE NIE. Sanlam krediet kaart afdeling beskou huur as inkomste,julle nie en dit is terwyl ek wel n krediet kaart het van n limiet van R24 000. Ook geristreer by credit score. OoK DAT DIE HUUR INKOMSTE DIE AFELOPE 7 JAAR BY JULLE BANK INBETAAL WORD EN VERDER GAAN KYK MY BANK STAAT REKORD BY JULLE. JULLE SUCKS OM HUUR AS NIKS SEGGEND TE BESKOU TERWYL JULLE WEL DIE GELD IN MY REKENING AANVAAR.
jULLE WEET NIE WAT5 JULLE WIL Hê NIE. Dan skakel iemand daar dan is my aaansoek goedgekeur. Dan skakel julle om my bankstate in te stuur vir my inkomste. Dan skakel julle en se dit moet met debiet order afgaan en dan is dit goedgekeur. Dan skakel julle en se die afdeling kry nie mu inkomste op my bankstaat nie. Dan stuur julle my n sms en se die aansoek is nou afgekeur. Beste van alles stuur julle weer n sms uit dat my aansoek goedgekeur is. DIE GROOT VTAAG IS WEET JULLE WAT AANGAAN. Dit wil voorkom of die een hand nie weet wat die ander hand doen nie. KAN JULLE NOU ASB.BESLUIT WAT JULLE WIL DOEN OF WAT JULLE VERLANG WANT JULLE IS REGTIG BESIG OM MY TYD TE MORS.
BLY MAAR TREURIG MAAR VINNIG OM TE VRA OM BLOED TE SKENK.Ek stuur vir julle n e-mail en die rekenaar is vinnig om ontvangs te erken en sê dat iemand daar my sal kontak en dit is die einde. Ek gaan nie alles op mail sit nie want julle aldaar mors net my tyd. As julle wel terug kom in dit telefonies en in gebrabelde engels wat net julle by sanbs sal verstaan.Ek stuur n mail in AFRIKAANS EN VERWAG DAT TERUG VOERING IN AFRIKAANS MOET WEES. Engels is defnitief nie die land se AMPSTAAL NIE.
Sal nie weer by julle koop nie.Gaan nou Chamberlain's toe want as hulle sê daar is voorraad,Dan is daar voorraad.Nie soos julle nie en veral Gezina.Hulle sê daar is 4 Ryobi 3liter sprayers en as jy daar aankom is daar vo---------.Bied nie eens aan om te kry nie.Wat n power diens.Gelukkig verstaan hulle nie Afrikaans nie want jy kla op hallo peter en Dan sê Builders hulle kom terug net so min As die maan.Hulle mail jou nie.Hulle Bel jou nie.Hulle Los nie boodskappe op jou foon nie.En as daar n boodskap is,is dit in gebrabelde Engels wat ek nie verstaan nie.Hulle robot doen Al die klagtes vir ontvangs want die gebrabbeldes verstaan nie AFRIKAANS nie.😠
Hopeloos.Op julle website soek ek n Garden of Tuinspuit en dan sê julle website nogal dat sekere van julle takke sal dit nie hê nie. Wat ook toe so is.Van alle takke het Gezina 4x Rohobi 3liters in voorraad. Daar aangekom ,spesiall gery om net te kry dat daar niks is nie. WAT N GEMORS VAN TYD OP DIE INTERNET MET JULLE WEBSITE WAT NIKS BETEKEN NIE EN DIE TYD WAT EK GEMORS HET OM 9KM TE RY VIR NIKS. Haal liewers julle website af en sê niks van voorraad nie.Ry liewers en gaan stel vas aan die naaste Builders en as hulle nie het nie ,vra om te bestel instede om so vêr uit te ry vir niks. REGTIG DIT SUCKS!!!!!!!!!!!!!!!!!!
It seems that you can not get hold of anybody at Dstv. to complain at the word OMG what people use utterly. Swearing there is a beep but the word OMG is nothing. It seems that people think it is fancy OR THEY ARE QUITE IF they use this word to express themself. Cant, they say O MY GOSH WHY USE GODS NAME.
Daar is min plekke wat ek 5 sterre kan gee vir goeie diens en Ryobi is een van hulle. Ek het my koordlose boor deur builders ingestuur om die batery te vervang.Nie alleenlik dit nie,het hull my hele boor vervang met n nuwe een met n waarborg daarby.My boor was uit waarborg gewees en ek wou net n ander batery kry en tenspyte daarvan het Ryobi die hele kopmpleet boor vervang met n nuwe een.
Hulle het my Ryobi koord lose boor ingestuur en na n week terug gekom met n kwotasie om die batery te vervang.Nie alleenlik om die batery te vervang nie maar n kompleet nuwe boor en battery asook n waarborg daarby.Hulle het bo en behalwe dit toe ek die kwotasie aanvaar het my op hoogte gehou van die vervanging.
Alle P n P is nie die selfde nie behalwe Madelief setrum sin. As jy jou smartkaart en krediet kaart of Pretorim trust kaar gee sal die een kasier genaamd Preusure die Sartkaart swipe en jou krsdiet kaart of P/T kaart terug gee sodat jy volgens Hannes van Madelief die opsie het om dit self te doen volgens hom omrede die kaar dan uit jou hande is waar die kasier te kan kloon.HA,HA,HA. Maar orals waar jy gaan en ek se orals vat die KASIER die kaar en doen die transaksie en gee die masjien vir jou om jou pin in te lees.Kloon van kaart volgens Hannes van Madelief lagwekkend. Nietemin ek het vir hom finaal gesë as sy een of ander kasier my krediet kaart of Pretorium trust terug gee ek die items net daar sal laat en loop sonder om my TRANSAKSIE SELF TE DOEN. Julle by hoofkantoor kan die aangeleetheid self met die bestuur van Pn P opneem want hy het my laat verstaan van die kloon van kaarte en dat ek die kaart masjien self moet hanteer terwyl hy praat van opsie ,self te doen of nie.En dit is tenspyte van die feit dat al sy ander kasiere die transaksie op die kaart masjien doen. Ek sal weer Madelief toe gaan en as sy een kasier weer die masjien voor my neus druk die items daar los en uitloop en by Pn P Pretoria Noord GAAN KOOP wat 4 km van my is terwyl Mnr Hannes NIE EENS N KM VAN MY AF IS NIE. Lagwekkend van hom met die redeneing van KAART MASJIENE.Opsies van kaartmasjien wat glo aan jou kant geplaas is om die self te doen As dit die norm van P N P is dat kieente die kaart masjien self moet doen .KOOP EK GLAD NIE WEER BY ENIGE P N PAY NIE.
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.