1 reviews | Active since Member
Hier is nou groot skelms. Ongelukkig het ek nie die fakture gehou van hande was Pinkseep 5 liter en 2 ply toilet papier wat ek by julle gekoop het nie. In die eerste plek is die hande seep afgewater en nie duk soos dit was vantevore nie en die toilet papier is in die rak as 2 ply maar wat ek toe oop maak is dit sigle ply. Mense asb as julle daar wil koop hou julle faktuur totdat julle die produk getoets het waarvoor julle nou ten duurste betaal. MOET NIE GOEDSMOED AANVAAR WT JULLE KOOP DIE REGTE PRODUK IS.Pretoria Noord
Best regards,
Best regards,