1 reviews | Active since Member
Lanklaas sulke goeie diens ervaar.Het trots in wat hulle doen en John en Raeez was altyd vriendelik en het jou op hoogte gehou van hoe die motor vorder.Het eers 'n week gewag voor ek hierdie skryf,want gewoonlik kom jy eers foutjies agter as jy die voertuig 'n rukkie het,maar ek kan Connaught 100% aanbeveel.Groete AB