1 reviews | Active since Member
My naam is Josef van Dyk (Bokkie) van Vryburg Ekt nie al my inligting by my nie, dis by die Ricardo agent Supa Quick Vryburg. Ekt 3,4 Jr trug 4 Coopers 165/70/16 AT3 Sport bande op my DC ford bakkie gesit. Ekt die bande by Jaco van Dunlob Stilfontein op gesit, rede, Hyt my n beter prys gegee as die Cooper agent van Vryburg Ekt my rotering en balanserings in Vryburg by die Supa Quick gedoen oorlat ek Hier bly, ekt so 2mnde trug ondervind dat 1 van die bande se sy kant die rubber afkom. Ekt dit onder Ricardo se aandag gebring en hyt die saak Verder hanteer,(meet van loopvlakke, fotos, km lesings, dokumentasie van koop van bande ens, ekt als aan hom voorsien, 2keer!!nadat ek na n maand verby is niks van hom gehoor het nie) na n klomp foonoproepe ens, het hy aan my gese Dat Cooper se ek moet R1000 per band inbetaal en hulle sal Dan aan my 4 nuwe Cooper bande gee. Ekt gevoel dis teveel oorlat ek nog nie eers goeie waarde uit my huidige bande gekry het nie, maar het ingestem om te betaal en voort te gaan. Was vandag by die agent om bande opte sit, Ricardo was nie teenwoordig nie en JG het my gehelp, hy het aan my genoem toe ek intrek dat die bande(165/70/16 Cooper ATT) wat hy gekry het om opte sit nie dieselle is as die wat ek op het nie,Dat dit n ligter sywand het, en dat ek eindlik die Cooper LT moet opsit wat die 3ply wand het vir n bakkie, wat die Cooper AT3 Sport vervang het agv die sywand probleem.Dat die Cooper LT n beter band is. Hulle het nie voorraad gehad nie en kon my nie help nie, daar was ook geen REP om mee te praat nie of einge iemand van Cooper wat ek die saak aan kon voorle nie, of Wie die eis goed gekeer het nie. Ekt met die hoof verkoopsdame van Supa Quick gepraat wat aan diens was(kan nie haar Naam onthou nie) Syt gese sy Sal die saak met Rica (bestuurder) van Supa Quick Maandag verder vat. Eks Baie ongelukkig dat daar aan my n swakker/verkeerde bande wat minder km gee en nie die regte band vir n bakkie is nie, maar wel vir n SUV is, ek gaan Cooper Hoofkantoor ook met die saak verwittig, kon nie vandag nie, volgens JG werk hulle nie op Saterdag nie. Ek stuur ook graag aan u fotos van die bande. Ek het reeds gister al n boodskap op die hello Peter whatsapp nommer gestuur, maar dit het nie deurgegaan nie
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.