1 reviews | Active since Member
Dennedal Gastehuis sal nooit so gelukkig wees dat ek van hulle dienste gebruik maak nie. Die eienaarres is verskriklik onbeskof, my skoonouers het verblyf by hulle bespreek vir n troue wat in Mei sou plaasvind, en a.g.v Covid kon dit nie gebeur nie. Na n lang geveg het die eienaar van die plek hulle geld toe terug betaal. Sy vloek en skree op mens as dit waag om haar te bel. Kan nie glo sy lewer n diens aan publiek nie.