1 reviews | Active since Member
22 minute gewag vir milk shakes met n restorant wat ek 4 waiters gesien het en ons een van 3 vol taffels was. 36 minute al en nog geen van die waiters het kom vra vir ons kos bestellings ni. Waiters bly verby ons loop en vra ni vir kos bestellings nie. Melkskommels is kla en ons gaan die plek verlaat deur die uiterse swak diens. Die strawberry milkshake proe glad ni leke ni.