1 reviews | Active since Member
Wil nie eers een ster gee nie, Die Oog Karavaan park In Mokgopong /Naboomspruit, kry n oproep van Melanie, sy hoor ons karavaan staan nog op die staanplek, 16h00 op 26 Desember 2023, ek sê jy hoor verkeerd, want ons was al 10h00 terug in Pretoria, sy sê okay dankie ***** en sit foon in my oor neer. So so so onprofessioneel. Weet nie hoe so iemand met publiek mag werk nie.