1 reviews | Active since Member
Goeie dag SWAK Diens Ek was vandag by Dismart Cason . Jul aflewerings Voertuig het amper my kar gestamp. Toe ek die winkel bestuurder daar omtrent in lig, Hy het rassisties geraak en my afgelag. Ek sal nie weer daardie tak besoek nie en sal mense afraai om dit te besoek. Ek's werklik gegrief deur u bestuurder se swak gedrag.