Active since Nov 2018
@iT Lambton het R450 vandag en my toekomstige besoeke verloor agv aggressiewe gedrag vd bestuurderes wat my my aanval agv 'n resensie oor hul tegnikuste se rassistiese anti- Afrikaanse en onbekwame gedrag. Ek's 'n bejaarde en pensionaris en sal nie sulke slegte maniere duld nie.
@iT Lambton het R450 vandag en my toekomstige besoeke verloor agv aggressiewe gedrag vd bestuurderes wat my my aanval agv 'n resensie oor hul tegnikuste se rassistiese anti- Afrikaanse en onbekwame gedrag. Ek's 'n bejaarde en pensionaris en sal nie sulke slegte maniere duld nie.
Dankie, wonderwerke is steeds moontlik 😲 Pakkie ontvang 15h05 - Bestelling by eNatis RTMC geplaas Maandag oggend. Komplimente aan die persone verantwoordelik vir die flinke diens. Verlede jaar het die koerier 2weke+ geneem om die pakkie af te lewer agv swak voertuigbestuurders.Ek't my pakkie toe ontvang na klagtes by die Verbruikers Raad. .eNatis het vir my toe ook lisensie vorms gestuur sonder die skywe op wat die Verbruikers Raad nog nie opgelos het nie. Voertuigbestuurders kan net bietjie meer respek toon en etiket. Ek's 'n Bejaarde. Groete
Was daar om 'n selfoon, koordlose hand stofsuier, en 'n Genesis battery vloer en mat veër te koop. 1. Daar was GEEN Selfoon Demonstrasie modelle nie 2. Die selfoon wat ek wel wou koop se informasie op die sisteem was nie korrek vir verkope nie. 3. Terwyl ons staan en wag staan daar 'n onvriendelike werknemer by die kassier besig om 'n pastei en Coke te koop. Ons identifiseer toe die onvriendelike persoon net langsaan op 'n foto galery vd bestuur as die takbestuurder, heel ongeërg oor die stelsel betaling probleme wat die klante ondervind. 4. Die koordlose Hand stofsuier is by die verkeerde kategorie gesit, ipv by motor voertuig toebe**** was dit by Huishoudelike toerusting. Dit is die Auto handstofsuier. Ek sal dit maar hou en gebruik. Eintlik moes ek die ander een gevat het . 5. Verder was die rye na die kassiere gesplit sonder verduideliking watter express is. Dit het verwarring en ongeduld versoorsaak. Terwyl die eenkant loop en hoop die anderkant op en kassiere sit en niksdoen.
Wat verstaan die onnosele konsultant uit die Kaap dat ek 'n Afrikaanse konsultant / agent verkies bo 'n Engelse konsultant / agent !
Kelders van Geheime - Satanistiese onderarm advertenties - ek kan nie kinders na Kuiertyd ePlesier laat kyk nie - dis Duiwels 👺 *** onderarm advertenties - het julle g'n skaamte nie - kinders van Satan? #KeldersVanGeheime
Kuiertyd - Kelders van Geheime - Satanistiese onderarm advertenties - ek kan nie kinders na Kuiertyd ePlesier laat kyk nie - dis Duiwels 👺 *** onderarm advertenties - het julle g'n skaamte nie - kinders van Satan? #KeldersVanGeheime
*** onderarm advertenties - het julle g'n skaamte nie - kinders van Satan? #KeldersVanGeheime
PASOP vir die UPS Bedrog! Epos Pos Bedrog Strooi Pos Ek't UPS per epos en Fb probeer inlig, maar hulle reageer soos idiote daarop.
PASOP vir die UPS Bedrog! Epos Pos Bedrog Strooi Pos Ek't UPS per epos en Fb probeer inlig, maar hulle reageer soos idiote daarop.
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.