1 reviews | Active since Member
Die ongeskikste eienaars wat jy kan kry. Sal niemand aan raai om daarheen te gaan nie. Die slegste ondervinding wat ek al beleef het van so plek.