1 reviews | Active since Member
Dit voel of jy hierdie dokter se tyd mors. Rammel alles af assof mens al die terme kan verstaan, en dan gaan staan sy solank by die deur om oop te maak sodat ons moet loop..... dit terwyl ons nog sit en vrae vra!!!!!!! Mens sit skaars 3 Minute!!!! Baie teleurgesteld!!!! Sies