1 reviews | Active since Member
Ek is April gestuur vir ekstrale - die Medies het nie betaal nie en NIEMAND het my laat weet nie. September is Ek gekontak rakende die rekening en 4 Oktober is hulle betaal R1299 - vandag 5 November dreig hulle prokureur van Redelinghuys vir ongeveer R200 regakoste wat niks met my te doen het 'n maand later nie te "blacklist"
MOENIE DIE DOKTER GEBRUIK NIE HULLE ADMIN IS SHOCKING