1 reviews | Active since Member
Ek het 27kg verloor in 11 weke. Dis n bonus want ek het so gesukkel om asem te haal en kon amper niks vir myself doen nie. Nou het ek al begin stap. My asemhaling het soveel verbeter. Ek slaap beter ek voel soos n nuwe mens. Ek sien weer kans vir die lewe. Was vir die eerste keer in jare weer by n familie byeenkoms en hulle gese hulle kan sommer hoor hoe ek beter asem haal en ek lyk goed. Die ondersteuning wat ons kry van die span drs en susters en dieet kundiges is ongelooflik. Ek is nie eendag spyt ek het begin nie. Hierdie journey het my lewe verander en eks ewig dankbaar aan die mense van Dr Smook en Huge wat se praktyk deur Rxme bestuur word. Julle is my heros. Baie baie dankie