1 reviews | Active since Member
Pasop bly weg. Jy gaan opdaag by venue met niks betaal of gedoen. Jys lucky as jy n trou rok 1 dag voor troue kry. Wees ook gewaarsku hul bel jou op troudag om jou troue weer uit te stel na mnde later. *** mense kom van ver en begin regmaak vir onthaal wat oor paar uur is. Kanse dat jou gevolg en bruidegom nie klere het is 100%. As jy mislukte dag wil sien join die sirkus. Ou blomme papier fake blomme. Kanse se goed dat niks is waarvoor jy gevra het. Spaar jouself nou die hartseer hierdie is ponsie tipe scam. Suppliers onttrek een na die ander