1 reviews | Active since Member
Groep mense wat net geld soek. Ons het baie gesukkel met kommunikasie met hulle. Ons troue was pragtig. Ons is al amper n jaar getroud en het nooit ons breakage fee of foto's of video's van ons troue by hulle gekry nie. Soos *****s ignoreer hulle jou as jy daarvoor vra. Mense bly weg van hulle. Baie ver weg