1 reviews | Active since Member
Halo het nou twee keer met die besigheid probeer besigheid doen maar elke keer is die dien ongelooflik swak. Eerste keer is op die whatsapp chat en die ou waarmee ek gesels klink nie asof hy wil gesels nie ek moet heeltyd my vra oor en oor vra want hy antwoord net sekere vrae en net ja of nee. Vandag dog ek kom ek try hulle bel dalk het die ou meer lewe tot my skokkend is hy nog swakker of dalk die selle persoon. Ek vra hom ons dink om n inverter tekoop wil net seker maak oor n paar ding. Al wat die ou antwoord is heeltyd mmm en mmm swak diens van die plek. Sal maar op ander plek inverter koop vandag.