Active since Jan 2021
Belaglike besigheid probeer met elke huur of body corporate mense indoen met geld. As eienaar response is dit altyd die wet se dit en die wet se dat. Doen bietjie huiswerk dan se die wet nie so nie. Sy grootste taktiek is om mense bang tepraat met wat se die wet en dan skrik mense.Patetiese instansie ek probeer almal indoen met huur if levi betaal. Wonder wat se die wet?
Die besigheid vat ****ant en lyk legit en adverteer elke dag op facebook. Sal dra jy betaal het dan ignore sy jou oproepe en block jou orals.Die beste is sy bly adverteer maar mense kry nie hulle produkte nie. Bly weg kans is groot dat jy jou geld gaan verloor. Dan se hulle ondersteun klein besighede.
Not a good experience with The Mattress Warehouse. One weeks ago bought a King Size Matress online and said Available online.Then their were no stock and waiting for delivery from company but will be their before the weekend. Matress warehouse called us on Friday and said they deliver Monday after 3. Monday arrived and we are waiting just to find out they dont have stock and still waiting for delivery. They dont call or reschedule. Tuesday morning i ask again if they have delivery and they said yes but will not deliver only tommorow. I was thinking waiting a week and whithout them reschedule that they will atleast try to deliver asop.The guy that called me just refused to try to make delivery today.
APRIL N BAKKIE GEKOOP DIE DAG TOE EK BAKKIE GAAN HAAL VERANDER DIE HELE DEAL. DRUK JOU IN N NUWE ****RAK EN GAAN NIE DEUR ALS MET MENS NIE. SWAKSTE DIENS OOIT NET VOOR EK BAKKIE KRY HAAL HULLE DIE ROOI LINT UIT GOOI VINNIG OP BAKKIE VAT N FOTO EN BAAI. RY SONDER SPAAR WIEL EN RADIO WAT NIE WERK NIE. PAPIERE IS TERUG GEHOU EN NA DIE TYD GEDOEN. VASTE KOERS DEAL EN OP NIPPERTJIE NA LINKED TOE VERANDER SONDER OM DIT TE BESPREEK. WEIER OM TEHELP NA ALL BEWYSE DAT HULLE DIE FOUTE GEMAAK HET. WAG AL VAN 19 APRIL VIR DIE BESTUURDER MET TERUGVOERING. DIS MY 6 KAR SPLINTER NUUT EN NOOIT N ENKELE PROBLEEM GEHAD MET ANDER DEALERSHIPS NIE. DIE MY EERSTE KEER WAT EK SO IETS AANVAAR. UITERS SWAK
Good service and delivery went fast will recommend them
Halo het nou twee keer met die besigheid probeer besigheid doen maar elke keer is die dien ongelooflik swak. Eerste keer is op die whatsapp chat en die ou waarmee ek gesels klink nie asof hy wil gesels nie ek moet heeltyd my vra oor en oor vra want hy antwoord net sekere vrae en net ja of nee. Vandag dog ek kom ek try hulle bel dalk het die ou meer lewe tot my skokkend is hy nog swakker of dalk die selle persoon. Ek vra hom ons dink om n inverter tekoop wil net seker maak oor n paar ding. Al wat die ou antwoord is heeltyd mmm en mmm swak diens van die plek. Sal maar op ander plek inverter koop vandag.
Ons het n 24 maand kontrak gehad by level 7 wat september geeindig het 2022.Daarna wou ons oorgaan na fibre by hulle maar het 2 weke gevat om iemand in die hande tekry of terug teemail.Intussen het ons toe met Mweb gegaan op fibre omdat daar geen diens was van level 7 af. Ons het toe later n response gekry van level 7 af nadat ons hulle gevra het hoe werk ons kontrak nou na die 24 maande kontak verby is,hulle altwoord ons toe met mail asook oor die foon net maand tot maand. Ons het toe net oorgeskuif na Mweb en het nie die fyn skrif gelees nie dat jy moet n maand kennis gee om te kanselleer wat ons skuld erken.Van begin Oktober tot nou 28 Januarie is ons oorgegee na n company nadat ons soveel keer probeer skakel het dan se level 7 elke keer hulle bel dadelik terug hulle moet net in die saak kyk. 10 januarie skakel ek praat met rek afdeling en die man daar se ons is nie oorgegee nie en dat hy ons onmiddellik gaan terug bel ek wag tot 18 Januarie skakel weer selfde storie later die middag kry ons n whatsapp en oproep ons is oorgegee rn moet dadelik betaal. En so gaan dit aan tot nou geen oplossing van level 7 en die dept company wil niks weet nie ons moet dadelik betaal. Tuseen level 7 en die dept company kan niemand antwoorde gee nie. Die dept company send toe vandag n mail van die oorgee briewe die eerste een Mei maand 2021, en die 2 de een September 2021 my liewe hel ons was toe nog onder kontrak vir 24 maande tot september 2021 het nie een paaiement gemis nie, ons probleem het gekom vanaf einde september toe dit maand tot maand geraak het. Nooit het ons gese ons gaan nie betaal nie ons wou net antwoorde gehad het maar level 7 skakel nie graag terug nie. Hulle rekord moet alle oproepe so luister na wat julle mense se op die rekordings,dan sal ek en julle watse swak diens jullr het jullr is baie vinnig op geld tesoek maar nie prob oplos nie. Vandag se die vrou van level 7 net nadat ons haar die mail send van verkeerde oogee datums ons moet maar met die dept company self praat sy kanie.
Useless company i have been trying for a year to add my boy on my life insurance policy. For the last 4 week i tried to change some things on my life policy uswell as to take out a annuity till today my boy is still not on my funeral plan and old mutual said i cant take out a annuity of R500 its to much uswell as no help for trying to change something on my poilicy. I had complain twice already on there website spoke to 2 financial advisors and email them for help and still nothing.
I was in a accident august 2020 and my car was hit on the front right side. My car was inspected by Netaccess from August 2020 untill now Januarie 2021 about 9 times now and each time my car is send back for something new. The inspectors from Netaccess is seriously bad and useless uswell as their managers nobody does their job and if you call you are on the phone for about 20-30 min just to talk to someone usefull. Now the last time that i took my car in for yet another problem that was 5 January 2021 myself the insurance and body repair people are waiting for approval from Netaccess for 7 days now just to get approval to fix the shocks. From the accident the amount for fixing the car is over R130000 where they just could have write the car off and all this issues could be avoided. The car haven't even got 12000 km on the clock and its a 2019 model i am paying a car that i didnt drive for 6 months now.
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.