1 reviews | Active since Member
Dit is die beste ding wat ek in 'n lang tyd vir myself gekoop het. Ek kan nie meer sonder my topper slaap nie! Baie dankie aan Easy Sleep vir die puik diens en vinnige aflewering. Die gehalte is uitstekend en die rekke op die hoeke hou dit perfek in plek. Ek was eers bekommerd of my lakens nog gaan pas, maar hulle pas perfek. Dit is 'n wonderlike produk met diens om dit te pas.