1 reviews | Active since Member
Pasop maar vir die kontrakteur. Praat baie, kwoteer en as die werk gedoen word is dit so skeef en krom, niemand wil sy gemors regmaak nie. Het hulle al 3 keer terug geroep.....hulle kan self nie hulle gemors reg maak nie. Kry maar van die begin af die beter mens al is die ander duurder.....