1 reviews | Active since Member
E-Engineering was vinnig met beloftes maak. Vinnig om solar energie aan ons te verkoop maar eerstens: Installeer ander items as wat aangekoop word, instellasie is verkeerd en gevaarlik. Niemand antwoord hul telefoon nie. Hul antwoord geen e-pos nie. Hulle het beloftes gemaak maar kan dit glad nie nakom nie. Hul het van die rader verdwyn.