Review ofEezi Move
Eezi Move

Eezi Move

4.24231843575419|4,296 reviews
MR
Marna Rix

1 reviews | Active since Member

18 Mar 2026, 06:46

Ons het onlangs van Eezi Move se dienste gebruik gemaak, en dit was ’n absolute plesier om met die maatskappy te werk

Ons het onlangs van Eezi Move se dienste gebruik gemaak, en dit was ’n absolute plesier om met die maatskappy te werk. Die span was uiters hulpvaardig, professioneel en niks was ooit te veel moeite nie. Baie dankie aan die hele Eezi Move-span vir uitstekende diens.

0
Replies (22)
Eezi Move
Eezi Move's reply18 Mar 2026, 06:47
Official

<div>Hey Marna, baie dankie vir jou wonderlike review! Ons waardeer julle ondersteuning opreg!&nbsp;</div>

Best regards,