Elite Electrical
Ranking
#5
in Home Services
NPS Score
0
Recommended: Unlikely
Used this business recently? Share your experience to help others decide.

Share Your Experience1 reviews | Active since Jan 2020
Goeie dag, Wil net baie dankie se vir Deon en sy assistent vir hulle uitstekende diens vandag. Hulle is vinnig, werk skoon en is baie bedagsaam. Ek sal verseker in die toekoms vra dat hulle twee my weer help. Ek het die betaling via EFT gemaak en n sms as bewys na Deon se nommer gestuur. Groete -- Charl Vorster
1 reviews | Active since Jan 2020

LECTORI SALUTEM Vanoggend wil ek net van die geleentheid gebruik maak om dit met u te deel dat ek Sondag en Maandag u maatskappy moes nader om my van hulp te wees met elektriese- en waterprobleme wat ek by my huis ondervind het. Wat ‘n plesier om mense soos Harry en Gerhard se hulp te kon hê. Hulle was flink, beleefd en die belangrikste hul het oor die nodige kennis beskik. Baie belangrik - hulle kon met my in Afrikaans kom- munikeer!!!! Hulle is werklik ‘n aanwins vir “Elite Elite”!!! Daphne Fourie

Had an electrical emergency filled in the form on their website I got a call within 10min, the electrician arrived at my house 45 min later. Their prices were good. That's what I call SERVICE I would recommend this company to everyone who needs an electrician.

© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.