1 reviews | Active since Member
Goeie dag,
Wil net baie dankie se vir Deon en sy assistent vir hulle uitstekende diens vandag.
Hulle is vinnig, werk skoon en is baie bedagsaam. Ek sal verseker in die toekoms vra dat hulle twee my weer help.
Ek het die betaling via EFT gemaak en n sms as bewys na Deon se nommer gestuur.
Groete
-- Charl Vorster
Best regards,
Best regards,