1 reviews | Active since Member
LECTORI SALUTEM
Vanoggend wil ek net van die geleentheid
gebruik maak om dit met u te deel dat ek
Sondag en Maandag u maatskappy moes nader
om my van hulp te wees met elektriese- en
waterprobleme wat ek by my huis ondervind het.
Wat ‘n plesier om mense soos Harry en Gerhard
se hulp te kon hê. Hulle was flink, beleefd en
die belangrikste hul het oor die nodige kennis beskik.
Baie belangrik - hulle kon met my in Afrikaans kom-
munikeer!!!!
Hulle is werklik ‘n aanwins vir “Elite Elite”!!!
Daphne Fourie