1 reviews | Active since Member
<p>Ek wil net graag vir Extreme-Lights bedank vir die uitstekende diens wat ek ontvang het! Het n knelpunt gehad met n lig / battery wat nie na wense gewerk het nie. Het versoek dat ek die lig na hulle moet stuur .. ek het n paar ligte en toe almal gestuur. Al die ligte en batterye is getoets en vervang waar nodig .. en die ligte was binne n week terug by my!! Daar is baie instansies wat by Extreme Lights kan gaan leer tov kliente diens!! Puik produk en puik diens .. resep vir goeie besigheid!!</p>