1 reviews | Active since Member
Wat ‘n plesier om besigheid te kon doen met Falsebay Pools. Beide Schalk en Annelie is professionele persone en hulle het my gedurig ophoogte gehou met die vordering van die projek. Wanneer Schalk vir jou datums gegee het van die vordering van die projek, kan jy daardie datums maar aanteken want hy wyk nie daarvan af nie
Baie dankie julle vir die voltooiing van die projek. Dit was ‘n plesier om met julle te kon besigheid doen
Steven Lotz Oakglen - Bellville