1 reviews | Active since Member
Dit was n vooorwaar n enorme voorreg om met Scahalk en Annelie en hulle kundige Vakmanne te werk wat in bestek van n kort tydperk werk van fenominale gehalte en vakmanskap gelewer het in n wereld vol towenaars Die Projek is binne die bestek van ooreengekomde tydsraamwerk en werk spesifikasie en meer nagekom Hulle Word Honderd Persent Aanbeveel Johann De Jager