1 reviews | Active since Member

Flinkdink loodgieters is deur Absa assuransie aangestel om n geyser te vervang.Hulle was spoedig op die toneel maar nou sit ek en Absa en die loodgieters vas oor hoekom die water by die overflow uitloop elke keer as daar warm water gebruik word.

Nie die loodgieter of absa wil uitklaring gee nie en is ek nou genoodsaaklik verplig om my assuransie by absa te kanselleer en dan ook seker te maak dat ek nooit van Flinkdink se dienste gebruik te maak nie.

hulle antwoord was dat dit normaal is as die water by die overflow uitloop.

Watter klomp bog.Op google is daar vasgestel dat die loodgieter n kort pad kies as dit by die installasie kom.