1 reviews | Active since Member
Karlien is n absolute kampioen! Dankie dame, twee voertuie in twee jaar, en die grootste smile op my gevreet ooit. Words cannot describe (bel jou die oggend en teen dieselfde dag en middag bevestig jy ons aflewering). Hulle weet nie wat ons weet nie! Amazing mens en diens! Baie dankie!