1 reviews | Active since Member
Gerhard ons wil net weer dankie se vir jou stunning werk wat jy doen ons is so happy met al ons fotos en ons boek .. ek sal jou enige dag en typ aanbeveel vir mense jy lat n ens so gebaklik voel met die foto sessie .. ek het Def die mooiste fotos om my dag vir gewag te kan onthou