1 reviews | Active since Member
Goeie dag ek wil net graag n pluimpie aan hq springs tak gee. Ek het nuwe bande opgesit by hulle en daar was n probleem met een van die bande. Ek het na werk by hulle omgegaan en met die bestuurder gesels en die probleem verduidelik Hy het n paar toetse gedoen en dadelik opdrag gegee dat altwee die voorbande geruil moes word dit het ek nie verwag nie . My probleem is opgelos en is baie gelukkig daar weg . Ek wil net vir hulle se uitstekende diens kerels hou so aan en mag julle besigheid net vorentoe gaan Dankie koos