Koos S's Profile | Hellopeter
Share Your Experience
Industries
I'm a Business
Search
Toggle menu
KS
Koos S
Active since Apr 2020
14
Reviews
0
Industries
Reviews
14 reviews
Stangen
6 months ago
steel my pensioen
my slegte probleem met stagen begrafnis dekking.my probleem het begin toe ek my debiet datum geskyf het .na die 7 de van die maand .omdat ek nou met pensioen is .nou moet ek twee premies vooruit betaal en niemand kan se hoekom nie hulle verduidelikings verstaan ek nie ek is nie agter nie maar nou is ek .wat doen jy in so geval .die polis word onderskryf deer king price .dit gaan nou vir drie weke aan wat moet ek doen is daar iemand wat kan help of moet ek dit los wat ek nie wil nie ek dink dit is n skande dat hulle oumense so uitbyt ons pensioen is nie groot nie .
1 reply
Clientele Life
25 months ago
Geld sonder n polis hoe maak mens nou .
Dag se julle ek praat net hier van my dogter wat gevra het ek moet help .op die 5de het hulle n debiet order van 306r afgetrek en sy kan dit nie reverse nie . Die bank het al die besonderhede vir haar gegee en sy het my gevra om te help . Ek het emails gestuur maar kry geen andwoord nie . Sy het gebel en word net van bakboord tot stuurboord gestuur . Sy kry sassa geld vir die kinders en sy voel sy het dit nodig . Ek kan nie glo dat n maatskappy soos clientell e net in mens se rek kan ingaan en geld onregmatig uittrek nie . Hulle andwoord nie my emails nie dit is hoekom ek dit op die platform sit sodat iemand dit sien my kan ****ak op my email adress. Sies julle dit is nie mooi nie . Dankie koos steenberg.
1 reply
Rain
47 months ago
Kak kak baie kak
Dag se julle ek wil net vandag se hoe sleg is dit om met rain besigheid te doen. Eers verkoop hulle n produk wat glad nie werk nie en nou dit . Na dat ek my kanselasie in junie maand gedoen het het ek niks van hulle gehoor nie tot gister toe hulle n debied order deursit vir betaling . Nou bel jy hulle en hoor dat jy nou 7 dae moet wag om jou geld trug te kry. My punt is eers fok hulle my rekening by die bank op en nou dit. Jy stuur emails en niks gebeur nie hulle kom glad nie trug na jou nie. Ek dink dit is die kakste internet wat hier in ons land is . Ek raai niemand aan om met hulle besigheid te doen nie .stop om met hulle te werk . Hoop almal lees dit en verstaan waaroor dit gaan .
2 replies
King Price Insurance
49 months ago
Pad in die gat wat kan mens dit noem
Graag wil ek vir renier baie dankie se vir jou hulp vandag. Jy het gemaak dat die son weer helder skyn dankie king price vir julle flink optrede . Mag julle net sterker word . Groete koos steenberg.
1 reply
Sanral E Toll
51 months ago
Sanral stink
Sanral in brakpan stink .Ek was genoodsaak om n etag te kry om deur die tol pat te ry . Dit was baie gemaklik en vinnig . Nou skierlik is die tag lane gesluit en jy sit sonder geld .kan nie deur beweeg nie . Ek moet teen die aankomende verkeer in ry en omdraai weer in aankomende verkeer in . My vraag aan sanral wat is die alternatief as so iets gebeur.kan julle ons laat weet of moet ons nie daar ry nie . By na vraa was daar vir my gelag en gese .idont noooo. Andwoord asb.
0 replies
H q
56 months ago
Nuwe bande wat probem maties was
Goeie dag ek wil net graag n pluimpie aan hq springs tak gee. Ek het nuwe bande opgesit by hulle en daar was n probleem met een van die bande. Ek het na werk by hulle omgegaan en met die bestuurder gesels en die probleem verduidelik Hy het n paar toetse gedoen en dadelik opdrag gegee dat altwee die voorbande geruil moes word dit het ek nie verwag nie . My probleem is opgelos en is baie gelukkig daar weg . Ek wil net vir hulle se uitstekende diens kerels hou so aan en mag julle besigheid net vorentoe gaan Dankie koos
0 replies
King Price Insurance
68 months ago
Gatvol vir king price
Die weerlig het my tv geraps toe ek met vakansie was Toe ek by die huis kom was al ons krag af . Die tv wil nie gewerk het nie en ek het vermoed dit is beskadiging deur weerlig. Ek het king price gebel en my claim no gekry . Die datum eas.die 18 des Hulle het tegniese mense uit gestuur om te kom kyk en hulle ver**** se dat die led ligte gegaan het . Hulle het geen verdere toetse gedoen nie en die ver**** wat ingesit is se dat die tv baie oud is . Die tv is nog nie 3 jaar oud nie . Ek het aangedring op n 2 de oppinie en die tv is koebaai. Nou my probleem wat ek het king price behandel my sook kak jammer vir die vloek ek spandeer geld om te bel en ek kry elke keer n andwoord ons bel jou trug. Ja hulle bel trug maar dan wil hulle weer goed aan my verkoop My probleem is hulle kan nie my huidiglike probeem uit sort nie hoekom wil ek nog iets koop ek vra vir julle om julle kand reg te kry want ek spend my geld om niks uit julle te kry nie. As julle nie eers my tv kan vervang nie hoe gaan julle my karre vervang as daar iemand werk wat my kan help bel my dadelik .verkieslik iemand wat afrikaans magtig is of vra vir wynand om my te bel . My no ***. Dankie hello peter dat ek julle kan gebruik groete Koos steenberg
1 reply
Teljoy
71 months ago
Sukkel nog steeds met teljoy
Dit is nog steeds ek en telyoj.my e mails word nie geandwoord nie ek sit met die selfdeprobleem waarmee ek nou twee maande sit. My vraag aan telyoj.Is my rekening nou klaar betaal in augustus of nie.Dan hoekom is ek in kennis getel dat my rek gesluit is en die debied order is gestop. Ek het gister n email gestuur wat nog onbeantwoord is.Ek het van oggend weer een gesruur wat nog nie geandwoord is nie. My vraag is hoe lank moet ek nog met julle dreigemente saam leef en elke keer moet ek my betalings advies strokie weer stuur. As ek julle dan nog geld skuld se vir my hoeveel en saam met dit stuur n afskrif van my kontrak saam Groete jh steenberg.
1 reply
Teljoy
71 months ago
Nou skuld ek die bank geld
Ek het my rekening in augustus klaar betaal. Maar my debiet order was nie gekanseleer nie.met die gevolg daar was nie fondse in die rek om teljoy te betaal nie. My bank het my beboet op die debiet orders wat nie af gegaan het nie. Teljoy het hulle fout reggemaak maar ek sit met omtrend 300 r bank kostes wi weet wie gaan dit nou betaal
2 replies
Teljoy
71 months ago
Sies teljoy ons het n goeie tyd saam gehad en nou dit
Ek het my teljoy rek klaar betaal in augustus .Maar nog steeds kry ek waarskuwings oor die foon dat my rek agterstalig wys.Ek het emails gestuur en boodskappe na hulle customer care line en niemand kom terug na my nie Nou bly hulle n debied order deursit in n rek wat daar nie geld in is nie.My bank kostes loop op en nou moet ek dit betaal .as ek dan nog geld skuld hoekom kan hulle my maar nie net bel dat ons dit kan uitsorteer nie ek voel ongelukkig omdat niemand my bel nie.Of my emails nie antwoord nie
1 reply
Review Distribution
5 Star
3 (21.4%)
4 Star
0 (0%)
3 Star
3 (21.4%)
2 Star
0 (0%)
1 Star
8 (57.1%)
About
About Us
How Hellopeter Works
Press
Community
Help Centre
Sign In
Blog
Businesses
Hellopeter Business
Plans & Pricing
Business Sign In
Help Centre
Follow Us
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.
Terms & Conditions
|
Privacy Policy