1 reviews | Active since Member
Die ergste en die mees onbeskaafde diensaflewering in die Noordkaap.
Hoekom water betaal maar daar is geen water nie! Niemand wil huise in die noordkaap koop nie, Niemand kan bou nie, daar is geen water NIE!! so baie leuns or die water en windmeule en die wyn boerdery ! WAANEER GAAN DIT OPHOU !!! EINDIG DIT OF DOEN IETS KONSTRUKTIEF!!