1 reviews | Active since Member
Baie teleurgestel!!!!!Gladnie wat hulle adverteer op die website nie. Dit is n groot ****!!!!!!Ons het net ons tyd en geld gemors om daarna toe te ry. Die perseel is morsig en val uit mekaar!!!!!!!! Diens is baie swak.