1 reviews | Active since Member
Hartbee****rt hennies Ek Wil net sê die plek se diens is onvanpas ek het 4 keer n complaint gelos die aand en Vir hulle gevra vir beter asb die diens. Ek en my vrou het in gestap niemand het gevra kan ek help ek moes na n waiter toe stap Om te vra Vir hulp die waiter het Vir my gesê sy doen net n betaaling dan help sy my waar sy eintlik net my bestelling kon vat en kla gemaak het met haar betaaling en Dan my bestelling kon deur sien. Die volgende dag het ek die plek weer besoek op 17 Augustus 2025 en die diens was Baie meer verswak ek het n bestelling gegee aan die selfde waiter wat my die vorige aand geprobeer help het en was weer n mislukking ek voel mens betaal Vir n diens en die diens word glad nie toe gesien nie, my Kos Kom verkeerd by my aan my drink goed vat langer as my bil hoe moet ek weet in so plek in Gaan as die diens Baie Swak is ek voel ek het my geld gemors op n plek wat eintlik moet skutter