1 reviews | Active since Member
HARDLOOP as jy ooit die man Dupie Du Plessis van Herbie Motors( nou gesluit en n nuwe naam hoor ek!) raakloop. Hy skuld my al 6 maande geld en antwoord nie sy foon nie, stuur net elke nou en dan ""volgende week" boodskap. Ek is een van 4 waarvan ek weet wie se karre hy verkoop het en nooit betaal het nie.