1 reviews | Active since Member
Dankie Abel vir die diens en vriendelike mens wat jy is ,my aankoop van die Fortuner was net uit n ander wereld,jy is n ster maat ,ons kom al baie jare saam jy en ek dankie vir die goeie manier wat jy my gehelp het met die on line goed .