1 reviews | Active since Member
Laat ek verduidelik hoekom die 1 rating. Hier hou jou koöp n Lente dag exclusive vir net 50 vrouens in n gemeenskap waar daar baie meer vrouens bly, met n spreker. Wat van mans wat lief is vir tuinmaak en hul benodighede ook by Hinterland aankoop. Is jul ***sisties? Ek sou dink mens stel dit oop en vra dan n fooi as jy dan n spreker ook op die koop toe het. Wat gaste kom toespreek. As jou begroting dan so klein is dan maak jy n ander plan. Dit wil blyk of die dames wat dit gereël het. Slegs hulself en hul vriendinne eerste in ag geneem het met die uitnodigings. Wat snaaks is n maand terug het ons persoonlik die Koöp besoek om items daar te koop, en wow toe was die.sogenaamde dames besig met die voorbereidings waar hul gevra is wanneer dit gaan wees, Waar daar net vir die kliënt gelag is en die datum toe blykbaar nog nie bekend was nie. Dit is duidelik dat dit slegs vir n witgroep vrouens gereel was. Wow na 30 jaar en jul het nog nie julle siening oor sekere politieke brandpunte in Ventersdorp probeer verander van jul kan af nie. Blyk te wees dat brûe bou oor die hele gemeenskap heen nie lregtig by Jul aanwesig is nie. Wat n skande....Hoekom was daar geen uitnodiging na die publiek op hul besigheids venster sigbaar om die dag bekend te maak nie.
Wil ook net noem dat die besigheid nie betrokke is in die gemeenskap nie, so hoekom moet hierdie besigheid hier wees? Dit is duidelik dat die besigheid net n vir n sekere groep is.