1 reviews | Active since Member
Die dag voor Lockdown het ons vleis gekoop nie biettjie R3000 die vleis is aaklig die wors proe jy net soja die tenderist steak is taai, die burgerputties was vrot toe ons dit ontvries die vis proe watterrig. Hkm mense indoen met vrot vleis weet jy hoe arm is ons