Active since Aug 2017
Is use my Smart Shopper Card at BP everytime but my balance stay at 0 Balance I've got the card for a long time even if I try ons WhatsApp no agent talks to me.It just says you're registreer🫣Ime gatvol gesukkel
On Wednesday a call centre representative called me from Outsurance it was suppose to be just a quote but he started to get aggressive and said I must give my Husbands account nr that he can seal the deal when I said no he was rude I tried to lay a complaint on there website but I'm struggling
Me and my Husband is being harast by the Accounting department from Nedcare 911 headoffice in the first place they transported my daughter to hospital she is under 18 from the adress were she is staying they can't sent me proof who signed but they want us to pay?She is not even staying with us second if I ask for a statement they sent 2 different proof of adress?3 Whe did explain everything and it was sorted but still we get emails and SMS'e?I want it sorted you can't send me a invoice to pay but you *********** nobody gave written consent for it.My contactdetails is 0795171861
Fnb wil nie nuwe kliente hê nie en ook niie bestaande kliente help nie.Wou ń nuwe rekening oopmaak by Fnb ń beeidigde kontrak gehad van die eienaar wat sê ek huur by haar en bly op die perseel.My Man wou geld belê geweier om hom te help.Sasolburg tak is aaklig.Nedbank het my gehelp sonder probleme
2020 /12/17 Vanoggend 11:00 het ons besluit om middagete by Wimpy by President Hyper te gaan eet en het n slegte tyd gehad met diens Het die Bestuurder geroep om te vra om weer ons tafel te kom skoonmaak na die kelnerin dit half skoon gemaak het.Die kelnerin was ongeskik heel pad tydens die ete.Dis Karamel Milkshake was sleg toe die kelnerin die kos bring het sy chips uit die bord uit laat val en nie eers ń poging aangewend om dit op te tel nie.My Man het ń ultimate meat bestel die hoender was rou en die vleis wat medium moes wees kon jy iemand doodslaan mee.Toe ek die bestuurder in kennis stel was sy antw ek moes hom vroeër in kennis stel en my vertel ek moet hom verskoon hy's besig.As julle wil bel,bel my Man 0823044958 ek werk in die dag.Hopelik doen julle meer oor die saak as die bestuurder bietjie meer as R500 te spandeer op ń ete wat sleg was van die begin af is teleurstellend.
Die dag voor Lockdown het ons vleis gekoop nie biettjie R3000 die vleis is aaklig die wors proe jy net soja die tenderist steak is taai, die burgerputties was vrot toe ons dit ontvries die vis proe watterrig. Hkm mense indoen met vrot vleis weet jy hoe arm is ons
Vodacom is useless jy kan nie eers jou rekening per email kry nie want daar is die hele tyd login probleme
Na 2 oproepe kry ek nog steeds nie n email wat ek aangevra het inverband met my taxsertifikaat vir hierdie jaar se taxjaar as iemand my kan help
Na vele oproepe kan Dischem in Vanderbijlpark President Hyper nie vir my n Taxsertifikaat vir hierdie jaar se tax email nie
Ek het so 2 wke terug Medirite in Vanderbijlpark Checkers gekontak inverband met n taxsertifikaat vir hierdie jaar se taxjaar die witafrikaanse vrou het ha****lf nie voorgestel en was vreeslik ongeskuk omdat ek durf waag het vir dokumentasie vir my vertel die winkel is gerevamp en sy kan my nie help nie ek moet hoofkantoor skakel toe ek haar vra wat is die nr vertel sy vir my kyk op google, dink nie ek gaan Medirite weer ondersteun nie
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.