1 reviews | Active since Member
Die vriendelike diens en professionele manier waarop ek behandel is by Honda Helderberg sal moeilik ewenaar kan word. Van Juandre tot Emma wat die finansies doen, was almal net uitmuntend. My karretjie was toegegooi met 'n pragtige rooi kleed..... 'n rooi tapyt voor die deur...'n spesiale neut en biltong geskenkie... heerlike koffie.....hulp met die verkryging van 'n lening......oproepe...sms'e...e-posse alles op sy tyd. Baie dankie Honda Helderberg personeel en in die besonder Juandre Haasbroek. Die karretjie was gelukkig op julle vloer en sy gaan net so gelukkig wees by my. Janie Brink