1 reviews | Active since Member
Dit slaan my verstand te bowe waarom Hospice winkels sommige items verkoop wat óf stukkend of in flarde is. Byvoorbeeld handsakke wat @R30/R40 verkoop word - handsakke wat in flarde hang. Indien hulle dit móét verkoop, merk dit ten minste af, @R1, of R2 of R5, sodat die items verwyder kan word om plek te maak vir nog items. Dit lê soms weke op die rakke. Die winkels is so oorvol....... Arm mense kan nie meer bekostig om daar te koop nie. In elk geval, 'n persoon kan vir R5 of R10 meer dieselfde item, nuut by 'n winkel gaan koop.