1 reviews | Active since Member
Het n kar by hulle gekoop in Mei 2019 het nie eens 3000km gery met die kar nie toe begin die kar problem gee. Kar is Oktober 2019 ingedien om reg te maak het die kar eers in die middle van Desember 2019 terug gekry en het weer nie eens 300km gery met die kar nie nou gee die kar weer problem. Ek moes n ekstra leening uitgeneem het om die kar reg te gemaak het en moes nog steeds elke maand die kar se premie en verskering betaal het terwyl ek nie n kar het nie. Vandat ek die kar het het ek nog net problem opgetel met die kar en tot vandag toe nog het ek nie die service book gekry nie. Ek kan nie glo dat die kar deur die toets gesit is nie. Het die besigheid in n epos gecc wat ek na die Ombuds man toe gestuur het in Desember 2019 en tot vandag toe nog niks gehoor van die dealership nie. So ek het die kar net vir 4 maande kon ry die res van die tyd staan die kar. Ek is in enkel ma en kan dit nie bekostig om sonder n kar te wees nie en ook nie met n onbetroubare kar nie. Hoe is dit treating customer fairly. Ek sal niemand aanbeveel na HT Auto Boksburg om n voertuig daar te koop nie. Vinnig om n kar aan jou te verkoop maar dit is waar dit bly. Nog nooit in my lewe sulke slegte after sales service gekry nie.