1 reviews | Active since Member
Sies man. Dis n tydskrif was los en oop lê in huise en Dr's speeekkamer. Eers lees ek die week dat n man sy vrou wurg en doodsteek na 34 se getroude lewe, maar die pa bly die Hero.
Toe op bladsy 22 van n troue waar vertel word van die een strooi meisie wat eweskielik nou m sisters wife was en nou verkas het en nou soek hulle nog een. En was nie verbaas toe ek die afskuwelike monster op die vrou se been sien nie.
Nee man Huisgenoot. Sies. Dryf sensation julle al so dat alles nou maar net aanvaar word.
Wat my naar maak op my maag is dat ons met die verkiesing ****ere in ons eie taal moes hoor van "God seën S.A".....ek dink S.A het hul vrees vir die Heilige verloor.