1 reviews | Active since Member
Ek is nie een wat ander sal sleg praat of afbring nie.. maar ek voel ek moet my ervaring deel sodat ander nie deerloop wat ons het nie. Ek sal vir enige iemand wat soek vir n verhuuring in Sasolburg aanraai om nie deer Huizemark Vaal Trianglete huur nie. Hulle is net uit vir hulle sak en kom met stories as die deposeto en gelde uitstannde uitbetaal moet raak. Ons was nog Nooit agter met huur of laat betaal nie en kyk mooi na die huise wat ons huur aangesien ons ook n huurhuis verhuur in n ander dorp so weet hoe dit voel as mense nie ****rak nakom of jou eiendom beskadig. Hulle hou selfs streng by die ****rak as dit hulle raak maar jou kant van die ****rak kan maar oorgesien raak tot dit hulle pas. Ja ons het die opgeneem met hulle eerste om die ongelukkigheid te voorkom maar daar is geen belangstelling as dit nie geld in hulle sak druk nie. Ek voel ek kom voor.. dalk is daar nog mense wat dieselfde ervaar en wat nie ander waarsku oor die swak diens nie.