1 reviews | Active since Member
Ek het Batterye gekoop by Magriet en betaal vir nuwe batterye maar soos dit vooerkom is dit 2 de handse batterye wat ek ontvang het. Ek sukkel al van Desember af om die besigheid per foon te bereik maar was onsukses vol tot op 8 Januarie waar ek met die ontvangsdame (Jacolien) gepraat oor 3 batterye wat nie wil laai nie en is nie eers 6 maande oud nie. Haar antwoord aan my was dat sy Magriet in die hande gaan kry en my terug skakel met wat ons moet doen DIT GEBEUR NIE en weereens kry jy nie die besigheids of Magriet se celfoon geantwoord nie. My vraag is moet ek weereens n bedrog saak maak soos ek gesukkel het om die betaalde items gelewer te kry en nou sit ek met 8 2 de handse batterye terwyl ek vit nuwes betaal het Kan jy dit vir my opvolg asb Dankie