1 reviews | Active since Member
Slegste kwaliteit en na dit, diens ook. Het my nuwe printer bemors aan die binnekant, so sleg dat sekere dele op n papier nie eers meer print nie. Maak nat blertse op die papier. Printer was al ingestuur en hul sê hul vind niks fout en kan nie verantwoordelik gehou word nie. Koop eerder oorspronklik. Hul naam sal hul vooruit loop.