1 reviews | Active since Member
Op 30 Des 25 het my vrou haar enkel beseer. Sy kon glad nie loop nie en daar was vermoed dat sy haar ligamente geskeur het. Ek het haar na Intercare Woodhill geneem. Die behandeling was uit die boonste rakke gewees. ’n Verpleegster het ons by die kar met ’n rolstoel kom haal en sy is na dadelik deur Dr. Danie gesien. Sy is toe dadelik vir xtrale getuur. Die bevinding was ’n gebreekte tibia. Sy moet ses weke met gips of ’n “moon boot” deurbring. Ons is na die besoek deur Ashley na die apteek geneem waar die “moon boot” aangepas is. Van daar is ons huistoe. Die behandeling was deurgaans van hoogstaande gehalte gewees en ek beveel die Intercare Woodhill ten sterkste aan.Intercare Woodhill.
Best regards,
Best regards,